George Lincoln Rockwell

George Lincoln Rockwell
George Lincoln Rockwell

Aanvoerder van die Amerikaanse Nazi-party
Ampstermyn
Maart 1958 – 25 Augustus 1967
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Matt Koehl

Leier van die Wêreldunie van Nasionaal-Sosialiste
Ampstermyn
1962 – 25 Augustus 1967
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Matt Koehl

Persoonlike besonderhede
Gebore 9 Maart 1918
Bloomington, Illinois, Verenigde State
Sterf 25 Augustus 1967 (op 49)
Arlington County, Virginië, Verenigde State
Politieke party Amerikaanse Nazi-party
Eggenoot/-note Judy Aultman (1943-1953)
Þóra Hallgrímsdóttir (1953-1961)

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Diens/Tak Amerikaanse Vloot
Jare in diens 1941–1960
Rang Bevelvoerder
Oorloë/Veldslae Tweede Wêreldoorlog
Korea-oorlog
Toekennings
  • American Defense Service Medal
  • American Campaign Medal
  • Asiatic-Pacific Campaign Medal
  • European-African Middle Eastern Campaign Medal
  • World War II Victory Medal
  • National Defense Service Medal
  • Naval Reserve Medal
  • Philippine Liberation Medal

George Lincoln Rockwell (* 9 Maart 1918 – † 25 Augustus 1967) was die stigter en leier van die Amerikaanse Nazi-party en moontlik een van die mees berugte Amerikaanse neo-Nazi-leiers.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search